Loading...
Oor ons 2017-02-14T22:25:09+00:00

Oor Ons

Wesgraan is ‘n afdeling van Kaap Agri wat hoofsaaklik fokus op graanopberging en -hantering; bemarking van landbou kommoditeite; saad en veevoer verkope; en landboubestuursadviesdienste.

0
Silokomplekse word tans deur Wesgraan bedryf
0
Ton se opbergingskapasiteit
0
Verwerkingsaanlegte geleë te Darling, Malmesbury en Porterville

Wesgraan bedryf 14 silokomplekse en beskik oor ‘n totale opbergingskapasiteit van ongeveer 326,000 ton. Hiermee saam beskik Wesgraan ook oor drie verwerkingsaanlegte geleë te Darling, Malmesbury en Porterville waar kleingraansaad verwerk word.

Wesgraan se graanverhandelingsafdeling is verantwoordelik vir die bemarking van kleingraan en oliesade met die nodige rugsteun van ons landbou-adviesdienste. Wesgraan verhandel ook aartappelmoere hoofsaaklik afkomstig uit die Sandveld -en Ceres omgewing.