Oor Ons

Agrimark Grain is ‘n afdeling van Agrimark Operations Ltd wat hoofsaaklik fokus op graanopberging en -hantering; bemarking van landbou kommoditeite; saad en veevoer verkope; en landboubestuursadviesdienste.

0
Graan bedryfspunte word tans deur Agrimark Grain bedryf
0
Ton se opbergingskapasiteit
0
Verwerkingsaanlegte geleë te Darling, Malmesbury en Porterville

Agrimark Grain bedryf 15 Graan bedryfspunte en beskik oor ‘n totale opbergingskapasiteit van ongeveer 382,000 ton. Hiermee saam beskik Agrimark Grain ook oor drie verwerkingsaanlegte geleë te Darling, Malmesbury en Porterville waar kleingraansaad verwerk word.

Agrimark Grain graanverhandelingsafdeling is verantwoordelik vir die bemarking van kleingraan en oliesade met die nodige rugsteun van ons landbou-adviesdienste. Agrimark Grain verhandel ook aartappelmoere hoofsaaklik afkomstig uit die Sandveld -en Ceres omgewing.

0
Graan bedryfspunte word tans deur Agrimark Grain bedryf
0
Ton se opbergingskapasiteit
0
Verwerkingsaanlegte geleë te Darling, Malmesbury en Porterville

Agrimark Grain bedryf 15 graan bedryfspunte en beskik oor ‘n totale opbergingskapasiteit van ongeveer 382,000 ton. Hiermee saam beskik Agrimark Grain ook oor drie verwerkingsaanlegte geleë te Darling, Malmesbury en Porterville waar kleingraansaad verwerk word.

Agrimark Grain se graanverhandelingsafdeling is verantwoordelik vir die bemarking van kleingraan en oliesade met die nodige rugsteun van ons landbou-adviesdienste. Agrimark Grain verhandel ook aartappelmoere hoofsaaklik afkomstig uit die Sandveld -en Ceres omgewing.

Besoek gerus die volgende skakels vir meer inligting oor die onderskeie afdelings binne Agrimark Grain.