Loading...
Saad2017-10-13T08:07:54+00:00

Die volgende dienste word voorsien:

  • Bestelling van saad: koring, korog, hawer, gars, soet en bitter lupiene, canola, rog, medics, klawer en serradella

  • Skoonmaak, behandeling en versakking van teruggehoude saad te Darling, Malmesbury en Porterville

  • Vermeerdering van basissaad in samewerking met verskaffers

  • Graan inspeksies

Kontak

This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website. By continuing to browse this website, you declare to accept the use of cookies. Ok