Loading...
Graanhantering en Opberging 2018-04-19T09:25:15+00:00

Graanhantering en Opberging

0
Silokomplekse

Wesgraan se graanopberg infrastruktuur bestaan uit 14 silokomplekse met ‘n totale opbergingskapasiteit van ongeveer 326,000 ton. Die silo’s beskik oor graanskoonmaakmasjiene en twee silo’s naamlik Darling en Graafwater is toegerus met graandroërs. Sekere silo’s beskik oor deurlugtingsfasiliteite om graan teen ‘n hoër voginhoud te berg.

326 000 Ton
Opbergingskapasiteit

0
Silokomplekse

VOOROES SKRYWE 2017/18

Vind hieronder die vooroes inligting vir die 2017/18 seisoen:

JSE REGISTRASIE

Die volgende silo’s is by JSE Kommoditeite geregistreer naamlik:

  • Malmesbury

  • Riebeek-Wes

  • Ruststasie

  • Piketberg

  • Pools

  • Porterville

  • Ceres

  • Darling

  • Eendekuil

  • Gouda

  • Graafwater

  • Halfmanshof

  • Klipheuwel

KONTAK