Graanhantering en Opberging

0
Graan bedryfspunte

Agrimark Grain se graanopberg infrastruktuur bestaan uit 15 graan bedryfspunte met ‘n totale opbergingskapasiteit van ongeveer 387,000 ton. Die silo’s beskik oor graanskoonmaakmasjiene en twee silo’s naamlik Darling en Graafwater is toegerus met graandroërs. Sekere silo’s beskik oor deurlugtingsfasiliteite om graan teen ‘n hoër voginhoud te berg.

387 000 Ton
Opbergingskapasiteit

0
Graan bedryfspunte

VOOROES SKRYWE 2023/2024

Vind hieronder die vooroes inligting vir die 2023/2024 seisoen:

JSE REGISTRASIE

Die volgende silo’s is by JSE Kommoditeite geregistreer naamlik:

  • Malmesbury

  • Riebeek-Wes

  • Ruststasie

  • Piketberg

  • Pools

  • Porterville

  • Ceres

  • Darling

  • Eendekuil

  • Gouda

  • Graafwater

  • Halfmanshof

  • Klipheuwel

KONTAK