CANOLAFOKUS (PNS)
Canolafokus is ‘n nuusbrief wat deur Proteïennavorsingstigting (PNS) geborg word sodat kontemporêre navorsingsresultate professioneel beskikbaar gestel kan word. Hierdeur bly navorsers, asook die boeregemeenskap, op hoogte met die nuutste ontwikkelinge ten opsigtevan die verbouing, onkruid-, swam- en insekbeheer, kultivarevaluasies en gebruike van canola in die winterreënvalstreek. Canolafokus word kwartaalliks gepubliseer en die goeie ontvangs van die nuusbrief deur die canolabedryf, dui op ‘n klinkende sukses.
REDAKSIE
PJA (Piet) Lombard
J (Jannie) Bruwer
Prof A (André) Agenbag
Canolafokus is ook direk op die PNS se webblad beskikbaar. (KLIEK VIR MEER)
NAVRAE
Direktoraat Plant Wetenskappe
Wes-Kaapse Departement van Landbou
Privaatsak X1
Elsenburg 7607
021-808 5321
pietl@elsenburg.com
KONTAK ONS
Landbouadviesdienste
Pieter Burger
022-482 8064 (Malmesbury)
072 596 1129
071 6800 515
pieter.burger2@kaapagri.co.za